Gekwalifiseerde sportkundiges en onderwysers bied weekliks vir die leerders ‘n sportprogram aan wat hulle sportvaardighede op verskeie terreine ontwikkel.
- Netbal
Eerstespan o/13 en o/12 dogters
o/6 – o/11 spanne (mini- netbal)
- Rugby
Rugby Liga vir o/9-o/13
o/6 – o/8 spanne (Bulletjie Rugby)
- Krieket
Liga Krieket vir o/9-o/13
0/6 – 0/8 spanne (Bev Krieket)
- Hokkie seuns (Snr en mini-hokkie)
Eerstespan 0/13 en 0/12
0/6 – 0/11 spanne
- Hokkie dogters (Snr en mini-hokkie)
Eerstespan 0/13 en 0/12
0/6 – 0/11 spanne
- Sagtebal dogters
0/13 en 0/12 gekombineerd
0/11 en 0/10 gekombineerd
- Atletiek – Cluster by Laerskool Kameelfontein 2018
- Landloop
- Tennis Snr en Junior span
- Skaak