Soos ‘n wildsbok wat smag na waterstrome, so smag ek na U, o God. (Psalm 42:2)

Ons bokfamilie

Ons is almal deel van ons skool en ook deel van die natuur.

Ons noem onsself die bok (antiloop) groep.

Bokke is ons tekens en ons is herbivore (plantvreters).