| 
|
Dagprogram
07:00 – 9:00 Aankoms,
selfgekose spelaktiwiteit
binne of buite die klas.
9:00 Groet
Nuustyd
Bybelstorie en Samesang
9:30 Toiletroetine
9:45 Tafelbespreking
Liedjies/ versies
Skeppende aktiwiteit
10:30 Verversings
11:00 Vryspel
12:00 Storietyd
ontwikkelingspele musiek en beweging.
12:30 Vryspel
|
|
|