Unieke styl van opvoeding en onderrig

Deur by die kind se totale leefwêreld betrokke te wees word elke individu toegelaat om hom/haarslef uit te leef

Ons Storie

Ons bied uitnemende kwaliteit opvoeding met ’n uitgesproke Christelike karakter. Sodoende kan elke kind vanuit ’n gelukkige, huislike atmosfeer ’n sterk en gesonde selfbeeld as fondament ontwikkel, waarop ’n lewe van geloof, hoop en liefde gebou kan word.

Artboard-13

Akademie

Uitnemende Kwaliteit Opvoeding met ’n Uitgesproke Christelike Karakter

Integreer Wetenskap, Tegnologie, Wiskunde en Ingenieurswese

Artboard-27

Kultuur

Verskeie Aktiwiteite Vir

Individuele en Massa Deelname

Artboard-45

Sport

Sportvaardighede as deel van fisiese- en breinontwikkeling

Kyk na ons video.

Artboard-14

Wetenskap Ekspo

Jaarlikse Interne

Wetenskap Ekspo

Artboard-11

Robotika

Integreer Wetenskap, Tegnologie, Wiskunde en Ingenieurswese

Artboard-42

Kransjakkers

18 Maande
tot 5 Jaar

Ons Hoof

“I want them to be the happy end of my story.”

Ons wil graag hê dat elke kind verrykende jare in hierdie skool sal beleef en daardeur ’n stewige fondament ontwikkel wat in sy/haar hele lewe ’n verskil sal maak.

Die ervarings en belewenisse wat ’n kind het oor sy wêreld gedurende die eerste jare van sy lewe, ongeveer van 1 tot 9, is van kardinale belang. Ek glo dat mens in hierdie tyd besig is om ’n fondasie te grawe van ’n lewenshuis. As die fondasie sterk en stewig is kan mens ’n kasteel daarop bou.

Unieke grondslagfase.

Kinders word in hulle eerste 9 jaar by uitstek gevorm wat morele waardes, selfvertroue, taal- en syfervaardigheid betref.

Moedertaalonderrig

Ons glo in moedertaalonderrig, met ‘n sterk klem op ‘n tweede en derde taal, veral in die grondslagfase. Taal is onlosmaaklik deel van die kern van identiteit van elke mens.

Optimale ontwikkeling

Ons model is gerig op die optimale ontwikkeling van kinders se selfbeeld en positiewe dissipline.

 

Onderrig Innoverend

In beide fases word onderrig innoverend, met praktiese hulpmiddels en “smartboard”- tegnologie gedoen.

Baie
blootgestel

Ons leerlinge word baie blootgestel aan optredes voor gehore, neem deel aan die nasionale Wetenskap Expo.

Leerders Gemaklik

In Graad 4 word leerders gemaklik, dmv ‘n praktiese en bereikbare wyse aan die nuwe fase bekendgestel.

Oor Ons

Wat ouers oor ons sê

Galerye

Kinders Daaglikse Aktiwiteit

Aanlyn indiening

Kinders wat lewenslank sal wil leer en ondek terwyl gesonde waardes hulle rig om in harmonie met ander in ‘n betekenisvolle omgewing te lee.

ONS ONDERWYSERS

Personeel

2022 Nuus

Wat gebeur by die skool?

Tradisie om oor die skool se dak te klim

Weens reën kon ons graad3s van 2021 nie hulle tradisie om oor die skool se dak te klim doen nie. Gelukkig kon hulle vanoggend voor hulle graad4 jaar amptelik afskop die geleentheid kry om hulle spreekwoordelike vlerke te sprei. Geniet julle graad 4 jaar en 1ste jaar by die intersen/bokkekamp!

Graad 1s

Baie welkom terug aan "ou" en nuwe ouers en leerders van laerskool Die Krans en Kransjakkers! Mag dit 'n geseënde jaar vir julle by Die Krans wees! Ons is opgewonde oor die jaar en ons tema van "saam met die reën kom die reënboog"! Mag almal deur die jaar die beloftes van God ontdek en met vertroue die jaar aanpak!

Ons personeel

Welkom terug en dankie vir al die voorbereiding wat julle alreeds gedoen het! Baie baie welkom aan 6 nuwe personeellede by Die Krans! Mag julle tyd by Die Krans geseënd wees.