• Unieke styl van opvoeding en onderrig

    Deur by die kind se totale leefwêreld betrokke te wees word elke individu toegelaat om hom/haarslef uit te leef

    Kontak Ons
  • Ons kweek kinders met 'n passie vir leer

    Kinders wat lewenslank sal wil leer en ondek terwyl gesonde waardes hulle rig om in harmonie met ander in 'n betekenisvolle omgewing te leef

    Kontak Ons
  • Gelukkige, informele atmosfeer om ontwikkeling te bevorder

    In ‘n noue vennootskap met ouers wil ons kinders op ‘n sagte en liefdevolle wyse uitnemend vorm tot gelowige en gelukkige mense met selfvertroue

    Kontak Ons

Akademie

Uitnemende Kwaliteit Opvoeding met ’n Uitgesproke Christelike Karakter

Kultuur

Verskeie Aktiwiteite Vir Individuele en Massa Deelname

Sport

Sportvaardighede as deel van fisiese- en breinontwikkeling

Wetenskap Ekspo

Jaarlikse Interne Wetenskap Ekspo

Robotika

Integreer Wetenskap, Tegnologie, Wiskunde en Ingenieurswese

Kransjakkers

18 Maande tot 5 Jaar